Anabolisme

Anabolisme is ’n stel metaboliese roetes vir die opbou van molekules in lewende organismes uit kleiner eenhede.[1] Dié reaksies verg energie, bekend as ’n endergoniese proses.[2] Dit is die opbouende aspek van metabolisme, terwyl katabolisme die afbrekende prosesse behels. Anabolisme is gewoonlik sinoniem aan biosintese.

  1. de Bolster MW (1997). "Glossary of Terms Used in Bioinorganic Chemistry: Anabolism". International Union of Pure and Applied Chemistry. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2007. Besoek op 30 Oktober 2007.
  2. Rye, Connie; Wise, Robert; Jurukovski, Vladimir; Choi, Jung; Avissar, Yael (2013). Biology. Rice University, Houston Texas: OpenStax. ISBN 978-1-938168-09-3. {{cite book}}: Onbekende parameter |name-list-format= geïgnoreer (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search